GESEEN DEUR GENADE (PB) - JOSEPH PRINCE

  • Sale
  • Regular price R 349.95


God wil he jy moet suksesvol wees op alle terreine van jou lewe! Die goeie nuus is dat dit moontlik is met sy teenwoordigheid in jou lewe. Sy genade kan vir jou deure oopmaak na nuwe geleenthede en jou op die regte plek op die regte oomblik plaas om sy seeninge te ontvag.