Aan Die Voete Van Die Vader (Hardeband)

  • Sale
  • Regular price R 250.00


Aan die voete van die Vader is ’n dagboek uit die pen van bekende outeur Isak Burger.In 365 kragtige oordenkings sal lesers geestelik verryk en verkwik word. Die oordenkings sal die Here ook ʼn groter werklikheid vir mans en vroue in hulle lewe laat word. Enkele temas wat in hierdie dagboek voorkom, is rentmeesterskap, vergifnis, seën, genade, gebed, dissipelskap en Woordstudie.Aan die voete van die Vader sal lesers inspireer om meer toegewyde volgelinge van Jesus te word.